wyse
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wyse | wyses |
- wy•se
- Manier; hoe iets gebeur of gedoen is.
- 'n Sluipmoord is 'n moord wat in die geheim op 'n verraderlike wyse beplan en uitgevoer word.
Vertalings: wyse | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | wys | wyse | wys | |
Vergrotend | wyser | |||
Oortreffend | wysste |
- Attributiewe vorm van wys; slim en verstandig.
- Chronos word gewoonlik uitgebeeld as ’n wyse ou man met ’n lang, grys baard, soos Vader Tyd.
Vertalings: wyse | |||
---|---|---|---|