572
jaar
572 |
◄ | 5de eeu | ◄6de eeu► | 7de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 567 | 568 | 569 | 570 | 571 | ◄ 572 ► | 573 | 574 | 575 | 576 | 577 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:572 |
Kalenders | ||||||||||||||||||
Alboin en Rosamunde van Rubens | ||||||||||||||||||
|
Die jaar 572 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 72ste jaar van die 6de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- Die Bisantynse Ryk sluit 'n bondgenootskap met die Turke teen die Perse.
- Koning Alboin van die Langobarde word deur sy vrou Rosamunde vermoor. Sy is die dogter van die laaste Gepide-koning wat Alboin verslaan en gedood het.[1]
- Cleph volg Alboin op as koning van die Langobarde.[2]
Geboortes
wysigSterftes
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Alboin". Word History.
- ↑ Hallenbeck, J. T. (1982). "Pavia and Rome: The Lombard Monarchy and the Papacy in the Eighth Century". Transactions of the American Philosophical Society. 72 (4): 1–186. doi:10.2307/1006429.