839
jaar
839 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 834 | 835 | 836 | 837 | 838 | ◄ 839 ► | 840 | 841 | 842 | 843 | 844 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:839 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Tremisse van Sicard van Benevento | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 839 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 39ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Ethelwulf van Wessex word koning van Wessex.
- Die hertogdom Benevento word ná Sicard se dood verdeel. Radelchis regeer in Benevento, Sikonolf in Salerno en hulle beveg mekaar.[1]
- Die Sarasene van Sisilië is terug in Kalabrië en trek op na Apulië.[1]
Geboortes
wysigSterftes
wysig- Egbert van Wessex,'n koning van Wessex, Kent, Essex, Sussex en Mercia (* 770)
- Hertog Sicard van Benevento. [1]