88ste Oscar-toekenningsaand
Die 88ste Oscar-toekenningsaand is op 28 Februarie 2016[1][2] deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2015. Chris Rock was vir die tweede keer die aanbieder (die vorige keer was in 2005).[3]
88ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 28 Februarie 2016 | |
Plek | Dolby-teater, Hollywood | |
Aanbieder | Chris Rock | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Spotlight | |
Beste regisseur | Alejandro G. Iñárritu | |
Beste akteur | Leonardo DiCaprio | |
Beste aktrise | Brie Larson | |
Meeste pryse | Mad Max: Fury Road (6) | |
Meeste benoemings | The Revenant (12) |
Die prent wat die meeste pryse ingepalm het, was Mad Max: Fury Road (ses) met onder andere Charlize Theron. Een van dié Oscars, vir beste rolprentredigering, is gewen deur die Suid-Afrikaans gebore Margaret Sixel.[4]
The Revenant het drie Oscars gewen nadat dit vir 12 benoem is, onder andere vir beste regisseur en beste akteur. Ander wenners sluit in Spotlight (twee), en A Girl in the River: The Price of Forgiveness, Amy, Bear Story, The Big Short, Bridge of Spies, The Danish Girl, Ex Machina, The Hateful Eight, Inside Out, Room, Son of Saul, Spectre en Stutterer (een elk).
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste benoemdes.[5] Die wenners word eerste genoem en is in vet druk.
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste animasieprent | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste produksie-ontwerp | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Erepryse
wysigJean Hersholt- Humanitêre Prys
wysigVerwysings
wysig- ↑ "88th Academy Awards/Oscars 2016 Live Streaming 28th Feb 2016". ulaska (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Oktober 2018. Besoek op 28 Februarie 2016.
- ↑ "When Are The Oscars 2016? Start Time and Date for The 88th Academy Awards!". Jim Donnelly (in Japannees). The Academy. 29 Januarie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Oktober 2019. Besoek op 1 Februarie 2016.
- ↑ Oldham, Stuart (21 Oktober 2015). "Chris Rock Confirmed to host The Oscars". Variety (in Engels). Penske Media Corporation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Desember 2019. Besoek op 1 Oktober 2015.
- ↑ Oscars Mad about SA, Cape Argus, 29 February 2016 Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine URL besoek op 29 Februarie 2016
- ↑ Hetter, Katia (28 Februarie 2016). "The 2016 Oscars winners list". CNN (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 November 2019. Besoek op 28 Februarie 2016.
Eksterne skakels
wysig- Die Oscars (2016) op IMDb
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia