Abel Azcona
Abel Azcona (gebore 1 April 1988 in Madrid) is 'n kunstenaar wat bekend staan as die enfant terrible van Spaanse kontemporêre kuns.[1][2] Sy werk, met duidelike outobiografiese en politieke aspekte druk 'n diepliggende opstand teen die samelewing uit.[3] Dit word gemanifesteer in artistieke media wat gebore is in opvoerings en ontwikkel word tot uitstallings, beeldhouwerke, videokuns, skilderkuns[4] of skryfwerk, met letterkundige werke van opstelle tot literêre of gedenktekste.[5] Sy eerste werke het gehandel oor persoonlike identiteit, geweld en die grense van pyn, wat ontwikkel het tot werke van kritiese, politieke en maatskaplike aard.[6][7]
Abel Azcona | |
---|---|
Azcona in 2015 | |
Gebore | 01 April 1988 |
Sterf | |
Veld | Uitvoerende kunstenaar |
Werke | Amén (2015) La Vergüenza (2018) España os pide perdón (2020) |
Webwerf | abelazcona |
Sy werk is te sien in galerye en uitstallings regoor die wêreld en het internasionale aandag getrek, insluitende die Arsenaal van Venesië, die Asian Art Biennale in Dhaka en Taipei,[8] en die tweejaarlikse uitstalling in Lyon,[9] die International Miami Performance festival [10] en die tweejaarlikse Bangladesh Live Art Biennial.[11] Daarbenewens is Azcona se werke teenwoordig in verskillende nasionale en internasionale museums en kultuursentrums, soos die Malaga Sentrum vir Kontemporêre Kuns,[12] die Museum van Moderne Kuns in Bogotá,[13] die Art League Houston, [14] die Museum Leslie Lohman van New York [15] en die Círculo de Bellas Artes in Madrid.[16][6] Die Museum van Kontemporêre Kuns in Bogotá[17] het in 2014 'n retrospektiewe uitstalling van sy kunswerke vertoon.[18][19]
Bibliografie
wysig- Salanova, Marisol (2014). Buried (in Spaans). Micromegas. ISBN 978-8494054549.
- Huerta, Ricard (2019). Elementary Art. Pedagogías Contemporáneas - UOC. ISBN 978-8491805526.
- Peñuela, Jorge (2017). Anarchaegraphy of artistic thought (in Spaans). UD Creaciones. ISBN 978-9585434172.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Hernando Collazos, Isabel (2014). "Aproximación del derecho de autor al arte performativo". Revista Sobre Patrimonio Cultural, Regulación, Propiedad Intelectual e Industrial : Riipac. RIIPAC, Patrimonio cultural. ISSN 2255-1565.
- Group FIDEX, Figures of excess and body policies (2018). Technical-conceptual atlas of the Fidex research group: Micropolitics in contemporary research in Fine Arts (in Spaans). Universitas Miguel Hernández. ISBN 978-8416024711.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Moya Gómez, Carlos (2016). A vision of gender through performance in today's Spain (PDF) (in Spaans). Universitat Pompeu Fabra.
- Silva Gómez, Norma Ángelica (2018). Abel Azcona: Of empathy as (im) possibility (in Spaans). Colegio de Saberes de México.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Muñoz Clemente, Carolina (2016). El arte contemporáneo para la comprensión crítica del Centro Comercial (PDF) (in Spaans). University Complutense of Madrid.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - López Landabaso, Patricia (2017). La performance como medio de expresión artística. Expresiones actuales en el País Vasco (PDF) (in Spaans). Universidad del País Vasco.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Cano Martínez, Maria Jesús (2018). Escondido tras la piel: representaciones y afrontamientos del dolor y el sufrimiento desde el arte de acción (in Spaans). Universidad de Granada. ISBN 9788491639541.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Molina Ruiz, Irene (2016). El autorretrato como canalizador del dolor (in Spaans). University of Granada. ISBN 9788491258148.
{{cite book}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Verwysings
wysig- ↑ (Moya Gómez 2016)
- ↑ (López Landabaso 2017)
- ↑ Gómez Torres 2017.
- ↑ "Abel Azcona critica la manca de drets humans en una nova exposició a Sant Fruitós". Regió7 (in Catalán). 22 Februarie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2019. Besoek op 25 September 2019.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link) - ↑ Molina Ruiz 2016.
- ↑ 6,0 6,1 (Muñoz Clemente 2016)
- ↑ (Peñuela 2017)
- ↑ Enamul Hoque Chowdhury (5 Junie 2019). "Performance Art Mesmerises Audience At 18th Asian Art Biennale" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2019. Besoek op 25 September 2019.
- ↑ Carolina Gómez (17 Maart 2013). "Abel Azcona: artista o héroe" (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 25 September 2019.
- ↑ "Miami Performance Festival". 31 Julie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 25 September 2019.
- ↑ Anna Adell (22 Januarie 2017). "Abel Azcona, la empatía como materia artística" (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2019. Besoek op 25 September 2019.
- ↑ "Performance "I'm Lovin It" con Abel Azcona" (in Spaans). 23 Januarie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 25 September 2019.
- ↑ Jesús Fragozo Caro (1 November 2014). "Las aventuras de Abel Azcona" (in Spaans). El Espectador. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2019. Besoek op 25 September 2019.
- ↑ Bill Davenport (5 Junie 2019). "Lone Star Performance Explosion: Some of Night 2" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 25 September 2019.
- ↑ "Someone Else - Abel Azcona in New York". Spanish Contemporary Art Network (in Inglés). 5 Junie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2019. Besoek op 25 September 2019.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: onerkende taal (link) - ↑ "Abel Azcona". Círculo de Bellas Artes de Madrid (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Desember 2019. Besoek op 25 September 2019.
- ↑ Marc Caellas (29 Junie 2014). "Abel Azcona: artes vivas en el Museo de Arte Contemporáneo de Bogotá" (in Spaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019. Besoek op 25 September 2019.
- ↑ Juan David Quintero Arbeláez (5 Oktober 2014). "Abel Azcona. No deseado. Una visión retrospectiva del artista" (in Spaans). MAC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019. Besoek op 25 September 2019.
- ↑ Oscar García García (11 Oktober 2014). "Retrospectiva de Abel Azcona en el Museo de Arte Contemporáneo de Bogotá" (in Spaans). Plataforma de Arte Contemporáneo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019. Besoek op 25 September 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |