Albakoor

visspesie

Die albakoor (Thunnus alalunga) is 'n roofvis wat deel van die Tunafamilie is en kom aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voor en wêreldwyd in koeler, dieper water. In Engels staan die vis bekend as die Longfinfin Tuna of Albacore. Die vis is 'n gewilde sportvis.

Albakoor
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Tribus:
Thunnini
Genus:
Spesie:
T. alalunga
Binomiale naam
Thunnus alalunga
(Bonnaterre, 1788)

Die vis is torpedovormig, donkerblou aan die bokant en terwyl die sye en pens silwergrys is. Die vinne is geel en die anale vinne is grys. Die pektorale vinne is lank. Die gemiddelde massa van die vis wissel van 10 tot 15 kg terwyl die Suid-Afrikaanse rekord 40 kg en die lengte van dié vis 140 cm is.

Gewoontes

wysig

Hulle verkies koeler water, soos die Benguela-stroom aan die Weskus in die wintermaande wanneer die water van 16 tot 19 °C warm is, en kom voor tot op dieptes van 600 m. Hulle vreet veral pelagiese vis en pylinkvis.

Sien ook

wysig

Bronne

wysig

Verwysings

wysig
  1. "argiefkopie" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 4 Oktober 2011. Besoek op 4 Desember 2011.

Eksterne skakel

wysig
  NODES
languages 1
os 4