Die Alfil of Olifant is 'n speelstuk in sjatrandj, die Persies-Arabiese voorganger van moderne skaak, en die vroeë vorms van skaak wat in Europa gespeel is. Die Alfil is in moderene skaak deur die loper vervang .
Hierdie artikel oor 'n skaakonderwerp is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |