Alkmaar is 'n stad in Noord-Holland, Nederland met 'n bevolking van 110 000 in 2021. Alkmaar is internasionaal bekend vir sy professionele sokkerspan, AZ Alkmaar, wat in 2009 die nasionale titel gewen het.

Alkmaar


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Nederland Nederland
 Administratiewe gewes Noord-Holland
 Koördinate 52°37′N 4°45′E / 52.617°N 4.750°O / 52.617; 4.750
 Stigting 10de eeu
 Stadstatus 1254
 Oppervlakte:  
 - Totaal 31,22 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2021) 109 897
 - Bevolkingsdigtheid 3 522/vk km
 Tydsone CET (UTC+1)
 - Somertyd CEST (UTC+2)
 Burgemeester (party) Anja Schouten
 Amptelike webwerf www.alkmaar.nl
  NODES
admin 1
INTERN 1