Anderlecht
Anderlecht is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Brusselse Hoofstedelike Gewes. Die munisipale gebied het sowat 108 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 18 km². Die amptelike tale is Nederlands en Frans.
Anderlecht | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Die stadhuis van Anderlecht | |
Ligging van Anderlecht in die Brusselse Hoofstedelike Gewes | |
Koördinate: 51°50′00″N 4°18′00″O / 51.83333°N 4.30000°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Brusselse Hoofstedelike Gewes |
Regering | |
• Burgemeester | Gaëtan Van Goidsenhoven (LB) |
Oppervlak | |
• Totaal | 17,74 km2 (6,85 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 107 912 |
• Digtheid | 6 083/km2 (15 750/vk. myl) |
Poskode | 1070 |
Skakelkodes | 02 |
Webwerf | www.anderlecht.be |
Dit is 'n ou plek, Anderlecht word al omstreeks 1050 in geskrifte genoem.
Die munisipaliteit beskik oor 'n belangrike voetbalklub, die RSC Anderlecht.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Anderlecht.
- (nl) (fr) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit