Antal Doráti
Antal Doráti (Hongaars:ˈɒntɒl ˈdoraːti; 9 April 1906 – 13 November 1988) was 'n Hongaars-gebore dirigent en komponis van Joodse afkoms, wat in 1943 'n genaturaliseerde burger van die VSA geword het.[1]
Loopbaan
wysigDoráti het poste gehou as hoofdirigent van die volgende orkeste:
- Ballet Russe, Musiekdirekteur (1937-1941).
- Amerikaanse Ballet Teater-orkes (1941–1945).
- Dallas Simfonieorkes (1945–48)
- Minnesota Simfonieorkes (1949–60)
- BBC Simfonieorkes (1963–66), wat hom vaarwel geroep het deur sy Simfonie in Vyf Bewegings en sy Madrigale-suite te speel.
- Koninklike Stockholm Filharmoniese Orkes (1966–74), saam met wie hy sy Simfonie No. 1 en sy Simfonie No. 2, "Querela Pacis" op die BIS plate-etiket opgeneem het. Hy het die orkes op sy eerste internasionale toer geneem.
- Nasionale Simfonieorkes in Washington, D.C. (1970–77).
- Detroit Simfonieorkes (1977–81)
- Koninklike Filharmoniese Orkes (1975–79)
Verdere leeswerk
wysig- MacDonald, Calum (Maart 1989). "Antal Doráti (1906-88): His Final Works". Tempo. New Series. Cambridge: Cambridge University Press (168 (50th anniversary)): 37. ISSN 0040-2982. JSTOR 944857. OCLC 52740292.
- Dorati, Antal. Notes of Seven Decades, Hodder & Stoughton, Londen, 1979.
- Chlupaty, Richard. Antal Dorati and the Joy of Making Music, The Antal Dorati Centenary Society, Bournemouth, 2006[2][3]
- Chlupaty, Richard. Antal Dorati and his Recorded Legacy, The Antal Dorati Centenary Society, Bournemouth, 2013[4][5]
Verwysings
wysig- ↑ "BBC Radio 4 - Desert Island Discs, Antal Dorati" (in Engels). Bbc.co.uk. 25 Julie 1960. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 September 2019. Besoek op 17 Augustus 2015.
- ↑ "Antal Doráti and the joy of making music (Book, 2006)" (in Engels). [WorldCat.org]. 30 April 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2019. Besoek op 17 Augustus 2015.
- ↑ "Antal Dorati: And the Joy of Making Music: Amazon.co.uk: Richard Chlupaty: 9780955246906: Books". Amazon.co.uk. Besoek op 17 Augustus 2015.
- ↑ "Antal Doráti and his recorded legacy / [by Richard Chlupaty] (Book, 2013)". [WorldCat.org]. 30 Junie 2015. Besoek op 17 Augustus 2015.
- ↑ "antal dorati and his recorded legacy: Amazon.co.uk: Books". Amazon.co.uk. Besoek op 17 Augustus 2015.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Antal Doráti. |
- Antal Doráti Amptelike webwerf
- Antal Doráti by AllMusic
- Antal Dorati Centenary Society Geargiveer 3 Julie 2018 op Wayback Machine
- Antal Doráti onderhoud, 3 November 1985
Kulturele poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Jacques Singer |
Musiekdirekteur, Dallas Simfonieorkes 1945–1949 |
Opgevolg deur Walter Hendl |
Voorafgegaan deur Dimitri Mitropoulos |
Musiekdirekteur, Minneapolis Simfonieorkes 1949–1960 |
Opgevolg deur Stanisław Skrowaczewski |
Voorafgegaan deur Hans Schmidt-Isserstedt |
Hoofdirigent, Koninklike Stockholm Filharmoniese Orkes 1966–1974 |
Opgevolg deur Gennady Rozhdestvensky |
Voorafgegaan deur Aldo Ceccato |
Musiekdirekteur, Detroit Simfonieorkes 1977–1981 |
Opgevolg deur Günther Herbig |