Artabanus I van Partië
Artabanus I (Parties: 𐭍𐭐𐭕𐭓, Ardawān), soms verkeerdelik Artabanus II genoem,[1] was van 127 tot 124/'23 v.C. vir 'n kort rukkie die Arsakidiese koning van die Partiese Ryk. (Die tyd van sy bewind word betwis.)[2]
Artabanus I 𐭍𐭐𐭕𐭓 | |
---|---|
Koning van konings, arsakes, filhelleen | |
'n Muntstuk van Artabanus I, wat in Seleukië gemunt is. | |
Koning van die Partiese Ryk | |
Heerskappy | 127-124/'23 v.C. |
Voorganger | Fraates II |
Opvolger | Mitridates II |
Oorlede | 124/'23 v.C. |
Dinastie | Arsakiede |
Vader | Priapatius |
Religie | Zoroastrisme |
Sy kort bewind is beëindig toe hy in die ooste in 'n geveg teen die Yuezhi sterf. Hy is opgevolg deur sy seun Mitridates II.
Verwysings
wysig- ↑ Schippmann 1986a, pp. 647–650.
- ↑ (Shayegan 2011, pp. 41-42); (Curtis 2007, p. 11, 15); (Schippmann 1986a, pp. 647–650); (Daryaee 2012, p. 170)
Bronne
wysig- Schippmann, K. (1986a). "Artabanus (Arsacid kings)". Encyclopaedia Iranica, Vol. II, Fasc. 6. 647–650.
- Shayegan, M. Rahim (2011). Arsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique Persia. Cambridge University Press. pp. 1–539. ISBN 9780521766418.
- Curtis, Vesta Sarkhosh (2007), "The Iranian Revival in the Parthian Period", in Curtis, Vesta Sarkhosh and Sarah Stewart, The Age of the Parthians: The Ideas of Iran, 2, London & New York: I.B. Tauris & Co Ltd., in association with the London Middle East Institute at SOAS and the British Museum, pp. 7–25, ISBN 978-1-84511-406-0.
- Daryaee, Touraj (2012). The Oxford Handbook of Iranian History. Oxford University Press. pp. 1–432. ISBN 978-0-19-987575-7. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Januarie 2019. Besoek op 17 Februarie 2019.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Voorganger ← Fraates II |
Artabanus I | Opvolger Mitridates II → |