Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington

Arthur Wellesly, 1ste hertog van Wellington (1769 - 1852) was 'n Britse generaal en politikus. Hy was die Britse generaal in die slag by Waterloo op 18 Junie 1815. Wellington was Britse Eerste Minister (1828 - 1830).

Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington
Arthur Wellesley, 1ste hertog van Wellington
Die hertog van Wellington, deur Sir Thomas Lawrence. Geskilder in 1814, 'n paar maande voor die Slag by Waterloo

Ampstermyn
22 Januarie 1828 – 16 November 1830
Monarg George IV
William IV
Voorafgegaan deur F. J. Robinson
Opgevolg deur Charles Grey
Ampstermyn
14 November 1834 – 10 Desember 1834
Monarg William IV
Voorafgegaan deur William Lamb
Opgevolg deur Robert Peel

Leier van die Britse Hoërhuis
Ampstermyn
3 September 1841 – 27 Junie 1846
Monarg Victoria
Eerste minister Robert Peel
Voorafgegaan deur William Lamb
Opgevolg deur Henry Petty-Fitzmaurice
Ampstermyn
14 November 1834 – 18 April 1835
Monarg William IV
Eerste minister Robert Peel
Voorafgegaan deur William Lamb
Opgevolg deur William Lamb
Ampstermyn
22 Januarie 1828 – 22 November 1830
Monarg George IV
Voorafgegaan deur F. J. Robinson
Opgevolg deur Charles Grey

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
14 November 1834 – 18 April 1835
Eerste minister Robert Peel
Voorafgegaan deur Henry John Temple
Opgevolg deur Henry John Temple

Minister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
17 November 1834 – 15 Desember 1834
Voorafgegaan deur John Ponsonby
Opgevolg deur Henry Goulburn

Staatsekretaris vir Oorlog en die kolonies
Ampstermyn
17 November 1834 – 9 Desember 1834
Voorafgegaan deur Thomas Spring Rice
Opgevolg deur George Hamilton-Gordon

Persoonlike besonderhede
Gebore Arthur Wesley
1 Mei 1769
6 Merrion Street, Dublin, Ierland
Sterf 14 September 1852 (op 83)
Walmer-kasteel, Kent, Engeland, Verenigde Koninkryk
Politieke party Tories (tot 1834)
Konserwatiewe Party (vanaf 1834)
Eggenoot/-note Catherine Pakenham
Kind(ers) Arthur
Charles
Alma mater Harrow School
Royal Military Academy, Sandhurst
Religie Kerk van Ierland
Handtekening

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Diens/Tak Britse Weermag
Jare in diens 1787–1852
Rang Veldmaarskalk
Eenheid Hoof-Bevelvoerder van die Britse Weermag
Oorloë/Veldslae Vlaandere-veldtog
Vierde Anglo-Mysore-oorlog
Tweede Anglo-Maratha-oorlog
Engelse oorloë
Skiereilandse oorlog
Waterloo-veldtog
Toekennings Knight of the Order of the Garter
Knight Grand Cross of the Order of the Bath
Knight Grand Cross of the Royal Guelphic Order
Knight Grand Cross of the Order of the Sword
Knight of the Golden Fleece
Knight Grand Cross of the Military William Order

Die stad Wellington in Nieu-Seeland is vernoem na Arthur Wellesley, die oorwinnaar in die Slag by Waterloo.

  NODES
Note 1