Bruin
kleur
#993300 |
Bruin is 'n kleur wat bestaan uit 'n vermenging van rooi, swart en geel/oranje.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word bruin as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #993300 |
RGB-kleurmodel | (153, 51, 0) |
CMYK | (0, 67, 100, 40) |
HSV | (20°, 100%, 60%) |
-
'n Bison
-
'n Menslike oog
-
Geroosterde koffiebone
-
Sjokoladekoek
-
Modder
-
'n Bruin strik om die bewustheid van dermkanker te bevorder
-
'n Brunet met bruin kleredrag
-
Die bas van 'n esdoringboom
Sien ook
wysigSien bruin in Wiktionary, die vrye woordeboek. |