Canon EOS-1D Mark III
Die Canon EOS 1D Mark III is 'n 10,1 megapieksel-enkellensreflekskamera vir professionele fotograwe. Die EOS 1D Mark III is op 21 Februarie 2007 aangekondig en is die opvolger van die Canon EOS-1D Mark II N van 2005.
Model | Canon EOS 1D Mark III |
---|---|
Tipe | Enkellensreflekskamera |
Beeldsensor | CMOS |
Stoormedium | CompactFlash (Tipe I of Tipe II) , Secure Digital, eksterne hardeskyf of ander USB-stoormedia. |
Resolusie | 3,888 × 2,592 (10 miljoen) |
Lens | Omruilbare EF |
Sluiter | Vertikale beweeg, meganiese, fokusvlaksluiter met alle spoed elektronies beheer |
Sluiterspektrum | 1/8000 tot 30 sek (1/3-stop inkremente) |
Meting | 63-sone TTL vollensopeningmeting |
Metermodusse | Evaluerend (verbind aan alle AF punte), gedeeltelik (13.5% van skerm teen senter) en senter-geweegde gemiddeld |
Fokusareas | 45 AF-punte (19 kruistipe en 26 Assist AF points) |
Fokusmodusse | AI Fokus, Enkelskoot, AI Servo, Handfokus (MF) |
Deurlopende skiet | 10 rame/s tot op 22/30/110 rame (RAW+JPEG Large Fine/RAW/JPEG Large Fine) |
Beeldsoeker | 100% dekking optiese pentaprisma |
LCD-skerm | 3.0 duim, 230,000 pieksels (690,000 kolletjies) TFT kleur LCD-monitor |
Oorsprong | Japan |
Die EOS 1D Mark III beskik oor die volgende eienskappe:
- 28,1 × 18,7 mm CMOS sensor
- 10,1 megapieksels
- Dubbele DIGIC III-beeldverwerkers
- Canon EF-lenspassing (geen EF-S)
- 45-punt se TTL-AREA-SIR motorfokus met CMOS-sensor
- ISO 100–3200 (kan uitgebrei word van 50 tot 6400)
- 30–1/8000 sek. sluitertyd en gloeilamp
- Outomatiese witbalans
- 230 000 pieksels, 76 mm kleur TFT-LCD-monitor met byna 100% dekking (vir JPEG-beelde)
- Lewendige voorskou op die LCD-agterskerm.
- 10 rame per sekonde aanhoudende skiet (JPEG: maks. 110 raampies, RAW: maks. 30 raampies)
- Afmetings (BxHxD): 156 × 157 × 80 mm
- Massa (kas alleenlik): Ongeveer 1155 g
Verwysings
wysig
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |