Charles Martin Smith
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charles Martin Smith (gebore 30 Oktober 1953) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Graffiti (1973), Never Cry Wolf (1983), The Untouchables (1987), en Dolphin Tale (2011).
Charles Martin Smith | |
Geboorte | 30 Oktober 1953 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 child |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1971–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1973: American Graffiti
- 1974: The Spikes Gang
- 1978: The Buddy Holly Story
- 1980: Herbie Goes Bananas
- 1983: Never Cry Wolf
- 1984: Starman
- 1986: Trick or Treat
- 1987: The Untouchables
- 1990: The Hot Spot
- 1992: Fifty/Fifty
- 1996: The Final Cut
- 1997: Air Bud
- 2002: Touching Wild Horses
- 2003: The Snow Walker
- 2008: Stone of Destiny
- 2011: Dolphin Tale
- 2014: Dolphin Tale 2
- 2019: A Dog's Way Home
- The McLean Boys
- Stranded
- The Tom Commandments
Televisiereekse
wysig- 1985: The Ray Bradbury Theater
- 2005: Da Vinci's City Hall
- 2011: 1st Look
Televisierolprente
wysig- 1978: Cotton Candy
- 1979: A Dog's Life
- 1983: The Making of 'Never Cry Wolf'
- 1992: Boris and Natasha
- 1993: Guns of the Civil War
- 1998: Blackout Effect
- 2002: Roughing It
- 2004: The Clinic
- 2004: The Last Casino
- 2005: Icon
- 2008: The Immortal Beaver
Video's
wysig- 1987: The Untouchables: The Men
- 2004: The Untouchables: The Classic