Darchan (Mongools: Дархан, ᠳᠠᠷᠬᠠᠨ) is 'n stad in die noorde van Mongolië met 'n bevolking van 74 738. Die stad is in Oktober 1961 gestig en is net suid van die grens met Rusland geleë.

Darchan

Дархан
ᠳᠠᠷᠬᠠᠨ
Stad
Darchan is in Mongolië
Darchan
Darchan
Koördinate: 49°28′08″N 105°57′27″O / 49.46889°N 105.95750°O / 49.46889; 105.95750
LandVlag van Mongolië Mongolië
ProvinsieDarchan-Uul
StigtingOktober 1961
Hoogte
665 m (2 182 ft)
Bevolking
 • Totaal74 738
Poskode
213800
Skakelkodes976 (0)137
  NODES