Derren Nesbitt
Britse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Derren Nesbitt (gebore 19 Junie 1935) is 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Blue Max (1966), Where Eagles Dare (1968), Not Now Darling (1973), en The Amorous Milkman (1975).
Derren Nesbitt | |
Geboortenaam | Derren Michael Horwitz |
---|---|
Geboorte | 19 Junie 1935 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en regisseur |
Aktiewe jare | 1956–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1959: Life in Danger
- 1961: The Man in the Back Seat
- 1962: Strongroom
- 1963: A Matter of Choice
- 1966: The Blue Max
- 1967: The Naked Runner
- 1968: Where Eagles Dare
- 1972: Burke & Hare
- 1972: Get Charlie Tully
- 1973: Not Now Darling
- 1975: The Amorous Milkman
- 1978: Give Us Tomorrow
- 1979: The Saint and the Brave Goose
- 1983: Funny Money
- 1990: Fatal Sky
- 2014: Home for Christmas
- 2018: Tucked
- 2018: Elstree Studios: A Celebration of 60s and 70s TV
Televisiereekse
wysig- 1956: The Adventures of Sir Lancelot
- 1958: The Invisible Man
- 1958: William Tell
- 1969: Special Branch
- 1972: The Protectors
- 1978: Return of the Saint
- 2004: The Courtroom
Video's
wysig- 2015: Tomorrow's Man