El Escorial
Die koninklike klooster van San Lorenzo de El Escorial is 'n monumentale gebou wat 'n koninklike paleis, 'n basiliek, 'n panteon, 'n biblioteek, 'n skool en 'n klooster insluit.
* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Tipe | {{{tipe}}} |
Kriteria | {{{kriteria}}} |
Verwysings | 318 |
Streek† | {{{streek}}} |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | {{{jaar}}} (Onbekend Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Die paleis was die woning van die Spaanse koninklike familie, die basiliek is die begraafplaas van die konings van Spanje en die klooster - gestig deur monnike van die Orde van Sint Jerome - word tans beset deur broeders van die Orde van Sint Augustinus. Dit is een van die belangrikste Renaissance-geboue ter wêreld. Dit is geleë in San Lorenzo de El Escorial aan die suidelike helling van die berg Abantos op 'n hoogte van 1.028 m in die Sierra de Guadarrama en beslaan 'n oppervlakte van 33.327 m². Dit is 'n wêrelderfenisgebied.