Europa-eiland
Europa-eiland is 'n laagliggende eiland in die Mosambiekkanaal van Suider-Afrika.
Europa-eiland Inheemse naam: Île Europa | |
---|---|
Nasa-Satellietbeeld van Europa-eiland | |
Geografie
| |
Ligging | Mosambiekkanaal, Indiese Oseaan |
Koördinate | 22°22′6″S 40°21′48″O / 22.36833°S 40.36333°O
|
Oppervlakte | 28 vk km
7 m |
Administrasie | |
Frankryk | |
Oorsese gebiede | Franse Suidelike en Antarktiese Gebiede
|
Hoofstad | La Possession (histories) |
Grootste stad | La Possession (histories) (0)
|
Demografie | |
Bevolking | 12
|
Die eiland se afmetings is:
- oppervlakte: 28 km²
- diameter: 6 km
- maksimum hoogte bo seevlak: 7 m
- kuslyn: 22,2 km
Die eiland behoort aan Frankryk maar Madagaskar betwis die eienaarskap. Daar is baie voëls wat hier broei.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |