Herschel Jantjies

Professionele rugby-speler (Stormers)

Herschel Jantjies (gebore te Stellenbosch op 22 April 1996) is 'n rugbyspeler wat vir die Stormers in Superrugby speel. Hy is ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.

Herschel Jantjies Rugbyportaal
Herschel Jantjies in 2022
Volle naam Herschel Jantjies
Geboortedatum 22 April 1996 (1996-04-22) (28 jaar oud)
Geboorteplek Stellenbosch, Suid-Afrika
Lengte 1,66 m
Massa 74 kg
Skool Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch
Universiteit Universiteit van Wes-Kaapland
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2016–hede
2017
2018–hede
Westelike Provinsie
Scarlets
Stormers
26
1
43
(25)
(0)
(65)
korrek soos op 1 Julie 2023.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2018– Stormers 43 (65)
korrek soos op 1 Julie 2023.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2019– Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 22 (25)
korrek soos op 1 Julie 2023.

Jantjies maak op 20 Julie 2019 sy Springbokdebuut teen Australië in Johannesburg tydens die eerste wedstryd van die 2019-Rugbykampioenskapreeks en teken 10 punte aan.[1]

Verwysings

wysig
  1. (en) "Match 1, Log". South African Rugby Union. 20 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Julie 2019. Besoek op 28 Julie 2019.

Eksterne skakels

wysig
  NODES
languages 1
OOP 2
os 8