Houtbok (astrologie)
乙未
Die Houtbok (乙未, yǐwèi) is die 32ste jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die tweede Hemelstam (乙, yǐ; die element Hout en Jin) met die agtste Aardtak (未, wèi), gesimboliseer deur die Bok (羊, yáng).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtbokjaar het in 2015 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 19 Februarie 2015 tot 17 Februarie 2016.
Houtbokjare
wysigSestigdelige siklus (干支 gānzhī) | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| ||||||||||||
Dier 地支 |
子 |
丑 |
寅 |
卯 |
辰 |
巳 |
午 |
未 |
申 |
酉 |
戌 |
亥 |
Jaar 天干 地支 |
1 甲 子 |
2 乙 丑 |
3 丙 寅 |
4 丁 卯 |
5 戊 辰 |
6 己 巳 |
7 庚 午 |
8 辛 未 |
9 壬 申 |
10 癸 酉 |
11 甲 戌 |
12 乙 亥 |
Jaar 天干 地支 |
13 丙 子 |
14 丁 丑 |
15 戊 寅 |
16 己 卯 |
17 庚 辰 |
18 辛 巳 |
19 壬 午 |
20 癸 未 |
21 甲 申 |
22 乙 酉 |
23 丙 戌 |
24 丁 亥 |
Jaar 天干 地支 |
25 戊 子 |
26 己 丑 |
27 庚 寅 |
28 辛 卯 |
29 壬 辰 |
30 癸 巳 |
31 甲 午 |
32 乙 未 |
33 丙 申 |
34 丁 酉 |
35 戊 戌 |
36 己 亥 |
Jaar 天干 地支 |
37 庚 子 |
38 辛 丑 |
39 壬 寅 |
40 癸 卯 |
41 甲 辰 |
42 乙 巳 |
43 丙 午 |
44 丁 未 |
45 戊 申 |
46 己 酉 |
47 庚 戌 |
48 辛 亥 |
Jaar 天干 地支 |
49 壬 子 |
50 癸 丑 |
51 甲 寅 |
52 乙 卯 |
53 丙 辰 |
54 丁 巳 |
55 戊 午 |
56 己 未 |
57 庚 申 |
58 辛 酉 |
59 壬 戌 |
60 癸 亥 |
Die volgende jare is Houtbokjare:
Jare van die Houtbok | ||||||||||
0 | 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
0 | 2666 v.C. | 2606 v.C. | 2546 v.C. | 2486 v.C. | 2426 v.C. | 2366 v.C. | 2306 v.C. | 2246 v.C. | 2186 v.C. | 2126 v.C. |
10 | 2066 v.C. | 2006 v.C. | 1946 v.C. | 1886 v.C. | 1826 v.C. | 1766 v.C. | 1706 v.C. | 1646 v.C. | 1586 v.C. | 1526 v.C. |
20 | 1466 v.C. | 1406 v.C. | 1346 v.C. | 1286 v.C. | 1226 v.C. | 1166 v.C. | 1106 v.C. | 1046 v.C. | 986 v.C. | 926 v.C. |
30 | 866 v.C. | 806 v.C. | 746 v.C. | 686 v.C. | 626 v.C. | 566 v.C. | 506 v.C. | 446 v.C. | 386 v.C. | 326 v.C. |
40 | 266 v.C. | 206 v.C. | 146 v.C. | 86 v.C. | 26 v.C. | 35 | 95 | 155 | 215 | 275 |
50 | 335 | 395 | 455 | 515 | 575 | 635 | 695 | 755 | 815 | 875 |
60 | 935 | 995 | 1055 | 1115 | 1175 | 1235 | 1295 | 1355 | 1415 | 1475 |
70 | 1535 | 1595 | 1655 | 1715 | 1775 | 1835 | 1895 | 1955 | 2015 | 2075 |
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 746 v.C. |
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Duitse Wikipedia
Vorige teken ← Houtperd (甲午) |
Houtbok (乙未) | Volgende teken Vuuraap (丙申) → |