Huai'an
Huai'an (Chinees: 淮安) is 'n stad in die Chinese provinsie Hubei met 'n bevolking van 4 799 889 in 2010. Die stad is in die ooste van China naby die kus van die Oos-Chinese See geleë.
Huai'an 淮安 | |
---|---|
Stad | |
Poort-toring in Huai'an. | |
Koördinate: 33°30′00″N 119°08′00″O / 33.50000°N 119.13333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Jiangsu |
Regering | |
• Burgemeester | Fan Jinlong (樊金龙) |
Oppervlak | |
• Stad | 10 132 km2 (3 912 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 4 799 889 |
• Stedelik | 2 494 013 |
• Stedelike digtheid | 800/km2 (2 100/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 223000, 223200, 223300, 211600, 211700, 223100, 223400 |
Skakelkodes | 517 |
Webwerf | huaian.gov.cn |
Huai'an grens in die noorde aan Lianyungang en Suqian, in die noordooste aan Yancheng, in die suidooste aan Yangtsjou en in die suidweste aan Nanjing en Chutsjou.