Ingoesjeties
Noordoos-Kaukasiese taal
Ingoesjeties (ГӀалгӀай мотт Ğalğaj mott, [ʁəlʁɑj mot]) is ’n Noordoos-Kaukasiese taal wat deur sowat 322 900 mense gepraat word in ’n streek wat Ingoesjetië, Tsjetsjnië, die res van Rusland en Kasakstan beslaan. Die plaaslike naam van die taal is ГІалгІай мотт (Ğalğaj mott) en dit is saam met Russies die amptelike taal van Ingoesjetië.
Ingoesjeties ГӀалгӀай мотт Ğalğaj mott | ||
---|---|---|
Uitspraak: | [ʁəlʁɑj mot] | |
Gepraat in: | Rusland Kasakstan | |
Gebied: | Ingoesjetië en Tsjetsjnië | |
Totale sprekers: | 322 900[1] | |
Taalfamilie: | Noordoos-Kaukasies Nakh Vainakh Ingoesjeties | |
Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Rusland | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalbedreigingstatus | ||
EXUitgestorwe taal NE
Nie bedreig nie Dit is 'n kwesbare taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | inh
| |
ISO 639-3: | inh
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Dialekte
wysigIngoesjeties het nie dialekte nie buiten Galantsjozj, wat beskou word as ’n oorgang tussen Ingoesjeties en Tsjetsjnies.
Skryfstelsel
wysigIngoesjeties het aan die begin van die 20ste eeu ’n skryftaal geword. Die Arabiese alfabet is aanvanklik daarvoor gebruik. Ná die Russiese Rewolusie van 1917 is eers ’n Latynse alfabet en later ’n Cyrilliese alfabet gebruik.
А а | Аь аь | Б б | В в | Г г | ГI гI | Д д | Е е |
Ё ё | Ж ж | З з | И и | Й й | К к | Кх кх | Къ къ |
КI кI | Л л | М м | Н н | О о | П п | ПI пI | Р р |
С с | Т т | ТI тI | У у | Ф ф | Х х | Хь хь | ХI хI |
Ц ц | ЦI цI | Ч ч | ЧI чI | Ш ш | Щ щ | Ъ ъ | Ы ы |
Ь ь | Э э | Ю ю | Я я | Яь яь | I |
Verwysings
wysig- ↑ (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Ingush". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2019. Besoek op 22 Augustus 2020.
Eksterne skakels
wysig- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Ingoesjeties.
- Inheemse tale van Kaukasië (Ingoesjeties)
- Ingoesjetiese Projek by UC Berkeley
- Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia