Jürgen Stroop (gebore Josef Stroop, 26 September 1895 in Detmold6 Maart 1952 in Warskou) was 'n SS-Gruppenführer und Generalleutnant der Waffen-SS und Polizei ("SS-Groepsleier en Generaalluitenenant van die Wapen-SS en Polisie"), wat as die SS- en polisieleier van die Pole-Warskouarea gedien het tydens die Warskou-ghetto-opstand in 1943.

Jürgen Stroop
Jürgen Stroop

Geboortedatum 26 September 1895
Geboorteplek Detmold, Duitse Keiserryk
Sterfdatum 6 Maart 1952 (56 jaar oud)
Sterfplek Warskou, Pole
Lojaliteit Vlag van Duitse Keiserryk Duitse Keiserryk
Vlag van Nazi-Duitsland Nazi-Duitsland
Diens/Tak Vlag van Duitse Keiserryk Deutsches Heer
Waffen-SS
Polisie
Rang Feldwebel
SS-Gruppenführer und Generalleutnant der Waffen-SS und Polizei
SS- und Polizeiführer
Eenheid Jasta 11, Jagdgeschwader 1
Poste beklee Jasta 11 (Januarie 1917)
Jagdgeschwader 1 (24 Junie 1917–21 April 1918)
Veldslae/oorloë Eerste Wêreldoorlog
Tweede Wêreldoorlog (Warskou-ghetto)
  NODES
orte 2