KOI-1686.01
kandidaat-eksoplaneet
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
KOI-1686.01 is ’n onbevestigde KOI-kandidaat-eksoplaneet[1] sowat 1 033,8 ligjare van die Aarde af. Dié KOI (Kepler-voorwerp van belang)-kandidaat het ’n radius van 1,33 keer dié van die Aarde en is dus ’n superaarde.
KOI-1686.01 | ||||
Eksoplaneet | ||||
Soort planeet | Superaarde | |||
Moederster | KOI-1686 | |||
Ster se eienskappe | ||||
Regte klimming | 19h 54m 01.743s | |||
Deklinasie | +41° 28′ 44.58″ | |||
Afstand (ligjaar) | 1 033,8 | |||
Metaalinhoud | 0,461[1] | |||
Planeet | ||||
Massa | 2,21 M⊕ | |||
Radius | 1,33 R⊕ | |||
Temperatuur | 246 K | |||
Wentelperiode | 56,8672 ± 0,0021 dae | |||
Ontdekking | ||||
Ontdekkers | Kepler-span | |||
Metode | Oorgang | |||
Status | Onbevestig | |||
|
KOI-1686.01 wentel in die bewoonbare sone om ’n dowwe ster, KOI-1686, en is waargeneem danksy sy oorgang voor die ster (van die Aarde af gesien).[1] Die ster is effens koeler as die Son.[1]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 Staff. "NASA Exoplanet Archive -KOI-1686.01" (in Engels). Caltech. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 11 Maart 2013.
{{cite web}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
Eksterne skakels
wysig- Kepler-sending – Nasa
- Kepler: KOI-datasoektog
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia