Kommersiëlebank

finansiële instelling

'n Kommersiëlebank is 'n finansiële instelling wat deposito's van die publiek aanvaar en lenings gee vir die doeleindes van verbruik en belegging om 'n wins te maak.

Dit kan ook verwys na 'n bank of 'n afdeling van 'n groot bank wat met korporasies of groot of middelgrootte besighede handel, om van kleinhandelbanke en beleggingsbanke te onderskei. Kommersiëlebanke sluit in privaat sektor-banke en openbare sektor-banke.

Bronnelys

wysig
  • Brunner, Allan D.; Decressin, Jörg; Hardy, Daniel C. L.; Kudela, Beata (21 Junie 2004). Germany's Three-Pillar Banking System: Cross-Country Perspectives in Europe. International Monetary Fund. ISBN 1-58906-348-1. ISSN 0251-6365. Abstract
  • Khambata, Dara (1996). The practice of multinational banking: macro-policy issues and key international concepts (2nd uitg.). New York: Quorum Books. p. 320. ISBN 978-0-89930-971-2.
  • Commercial Banks directory and guidelines Commercial Banks Geargiveer 8 Januarie 2014 op Wayback Machine
  NODES
Done 1
lenin 1