|
Model |
Konica Minolta Maxxum/Dynax 5D |
---|
Beeldsensor |
23.5 × 15.7 mm CCD |
---|
Stoormedium |
CompactFlash (CF) (Tipe I of Tipe II) of Microdrive |
---|
Resolusie |
3,008 × 2,000 (6.1 megapieksels) |
---|
Lens |
Omruilbaar via Minolta A-tipe bajonetpassing |
---|
Flits |
Ingeboude opwip met warmskoen |
---|
Sluiter |
Elektronies beheer, vertikaalbewegend, fokusvlaksluiter |
---|
Sluiterspektrum |
1/4000 sek – 30 sek |
---|
Meting |
EV 1 tot 20 (by ISO 100 met F1.4 lens) |
---|
Beligtingsmodusse |
Volouto, Portret, Landskap, Sportaksie, Sonsondergang, Nagportret, Program, Sluiterprioriteit Lensopeningprioriteit, Hand |
---|
Metermodusse |
14-segment Heuningkoek, Spot, sentergeweeg |
---|
Fokusareas |
TTL CCD lynsensors (9-punt, 8 lyne met sentrale sensor) |
---|
Fokusmodusse |
Enkelskoot, Aanhoudend, Outo, Hand |
---|
Deurlopende skiet |
RAW / RAW+JPEG: 3 raampies/s |
---|
Beeldsoeker |
Oogvlak vaste pentaprisma |
---|
Spoedspektrum |
ISO 100, 200, 400, 800, 1600, 3200, en Outo |
---|
Witbalans |
Outo, 6 voorkies, hand, kleurtemperatuur |
---|
LCD-skerm |
2.5" TFT LCD, 115,000 pieksels |
---|
Battery |
NP-400 Litiumioon herlaaibattery |
---|
Massa |
590 g |