Kunming (Chinees: 昆明) is die hoofstad en grootste stad van die Chinese provinsie Yunnan met 'n bevolking van 6 432 212 in 2010.

Kunming

昆明
Stad
Kunming is in China
Kunming
Kunming
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 25°04′00″N 102°41′00″O / 25.06667°N 102.68333°O / 25.06667; 102.68333
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieYunnan
Stigting279 v.C.
Regering
 • Kommunistiese Party van China SekretariskomiteeQiu He (仇和)
 • BurgemeesterZhang Zulin (张祖林)
Oppervlak
 • Stad21 473 km2 (8 291 vk. myl)
 • Stedelik
2 081 km2 (803 vk. myl)
Hoogte
1 892 m (6 207 ft)
Bevolking
 • Stad6 432 212
 • Digtheid300/km2 (780/vk. myl)
 • Stedelik
3 200 000
 • Stedelike digtheid1 500/km2 (4 000/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Poskode
650000
Skakelkodes0871
Webwerfkm.gov.cn

Die stad is geleë in die suide van China. Kunming is omstreeks 279 v.C. gestig en word beskou as die poort tot Suid- en Suidoos-Asië.

  NODES