Les Invalides
'n Beeld van die museum.
Les Invalides

Plek Parys
Land Frankryk
Tipe museum Militêre museum, Franse heldesaal, hospitaal
Webtuiste Les Invalides

Les Invalides (Frans: [lezɛ̃valid]) in Parys (Frankryk) bevat 'n museum met voorwerpe en monumente uit die militêre geskiedenis van Frankryk en is daarnaas ook 'n begraafplaas vir bekende oorlogshelde.

Lugbeeld van Les Invalides

Geskiedenis

wysig

Koning Lodewyk XIV het Les Invalides gestig op 24 November 1670 as 'n hospitaal vir soldate. Die argitek was Liberal Bruant. Die museum bevat ook die graftoom van Napoleon Bonaparte.

Eksterne skakels

wysig

48°51′18″N 2°18′45″O / 48.85500°N 2.31250°O / 48.85500; 2.31250

  NODES