Lionel Richie
Lionel Richie (gebore 20 Junie 1949) is 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, akteur, vervaardiger en musikant.
Lionel Richie | |
---|---|
Richie ontvang die 2017 Kennedy Center Honors | |
Gebore | Lionel Brockman Richie Jr. 20 Junie 1949 |
Jare aktief | 1968–nou |
Eggenoot |
|
Kinders | 3, insluitende Nicole en Sofia |
Musikale loopbaan | |
Genres | |
Beroep(e) |
|
Instrumente | |
Etikette | |
Assosiasies | |
Webwerf | lionelrichie |
Biografie
wysigRichie het in die laat 1960's sy loopbaan as musikant in die Commodore-solo-orkes begin, toe hy die sanger en saxofoonspeler was. Die musiekgroep het aanvanklik 'n kontrak gesluit met die platemaatskappy Atlantic Records waarmee hulle 'n debuutalbum uitgereik het. Later het die musiekgroep 'n kontrak gesluit met die Motown Records platemaatskappy en het ook gedien as die Jackson-orkes se opwarmingsorkes.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lionel Richie.