Hierdie artikel bestaan uit 'n lys van lande gerangskik volgens geletterdheidskoers soos gerapporteer deur die VN Menslike Onwtikkelingsverslag 2007/2008.[ 1]
Wêreldkaart van geletterheid volgens VN Menslike Ontwikkelingsverslag 2007/2008
Wêreldkaart wat die Opvoedingsindeks volgens land aandui (VN Menslike Ontwikkelingsverslag 2007/2008)
Rang
Land
Geletterdheidskoers
1
Georgië
100,0 [d] [v]
2
Kuba
99,8 [d]
2
Estland
99,8 [d]
2
Brasilië
99,8 [d]
2
Pole
99,8 [d] [ 2]
5
Barbados
99,7 [d] [j]
5
Letland
99,7 [d]
5
Slowenië
99,7 [d] [l]
8
Litaue
99,6 [d]
8
Wit-Rusland
99,6 [d]
10
Kazakstan
99,5 [d]
10
Tadjikistan
99,5 [d]
12
Armenië
99,4 [d]
12
Hongarye
99,4 [d]
12
Oekraïne
99,4 [d]
12
Oesbekistan
99,4 [d] [j]
12
Rusland
99,4 [d]
17
Moldawië
99,1 [d] [l]
18
Australië
99,0 [d]
18
België
99,0 [d]
18
Denemarke
99,0 [d]
18
Duitsland
99,0 [d]
18
Finland
99,0 [d]
18
Frankryk
99,0 [d]
18
Guyana
99,0 [j]
18
Ierland
99,0 [d]
18
Japan
99,0 [d]
18
Kanada
99,0 [d]
18
Luxemburg
99,0 [d]
18
Nederland
99,0 [d]
18
Nieu-Seeland
99,0 [d]
18
Noorweë
99,0 [d]
18
Oostenryk
99,0 [d]
18
Slowakye
99,0 [d]
18
Spanje
99,0 [d]
18
Suid-Korea
99,0 [d]
18
Swede
99,0 [d]
18
Switserland
99,0 [d]
18
Tsjeggiese Republiek
99,0 [d]
18
Verenigde Koninkryk
99,0 [d]
18
Verenigde State van Amerika
99,0 [d]
18
Ysland
99,0 [d]
42
Tonga
98,9
43
Azerbeidjan
98,8
43
Turkmenistan
98,8
45
Albanië
98,7
45
Kirgisië
98,7
47
Samoa
98,6 [l]
48
Italië
98,4
48
Trinidad en Tobago
98,4 [l]
50
Bulgarye
98,2
51
Kroasië
98,1
52
Mongolië
97,8
52
Sint Kitts en Nevis
97,8 [k]
54
Roemenië
97,3
55
Argentinië
97,2
56
Israel
97,1 [k]
57
Ciprus
96,8
57
Uruguay
96,8
59
Bosnië-Herzegowina
96,7
60
Maldive-eilande
96,3
61
Noord-Masedonië
96,1
62
Grenada
96,0 [q]
62
Griekeland
96,0
64
Bahamas
95,8 [j]
65
Chili
95,7
66
Costa Rica
94,9
67
Sint Lucia
94,8
68
Hongkong van die Volksrepubliek China
94,6 [j]
69
Fidji
94,4 [j]
70
Portugal
93,8 [l]
71
Paraguay
93,5 [l]
72
Koeweit
93,3
73
Venezuela
93,0
74
Colombia
92,8
75
Malta
92,8
76
Broenei
92,7
77
Filippyne
92,6
77
Thailand
92,6
79
Singapoer
92,5
80
Palestynse gebiede
92,4
81
Panama
91,9
82
Seychelle-eilande
91,8
83
Meksiko
91,6
84
Jordanië
91,1
85
Ecuador
91,0
86
Volksrepubliek China (slegs vastelanddeel)
90,9
87
Sri Lanka
90,7 [w]
88
Indonesië
90.4
89
Viëtnam
90,3
90
Mianmar
89,9
91
Suriname
89,6
92
Zimbabwe
89,4 [l]
93
Katar
89,0
94
Maleisië
88,7
94
Verenigde Arabiese Emirate
88,7 [l]
96
Nauru
88,6
97
Libanon
88,3 [j]
98
Sint Vincent en die Grenadines
88,1 [q]
99
Dominika
88,0 [q]
100
Peru
87,9
101
Turkye
87,4
102
Dominikaanse Republiek
87,0
102
Ekwatoriaal-Guinee
87,0
104
Bolivia
86,7
105
Bahrein
86,5
106
Antigua en Barbuda
85,8 [q]
107
Namibië
85,0
108
São Tomé en Principe
84,9
109
Republiek van die Kongo
84,7 [l]
110
Mauritius
84,3
111
Libië
84,2
112
Gaboen
84,0 [l]
113
Saoedi-Arabië
82,9
114
Iran
82,4
114
Suid-Afrika
82,4
116
Lesotho
82,2
116
Oman
81,4
118
Botswana
81,2
118
Kaap Verde
81,2 [l]
120
Sirië
80,8
121
El Salvador
80,6
122
Honduras
80,0
123
Jamaika
79,9
124
eSwatini
79,6
125
Nicaragua
76,7
126
Solomoneilande
76,6 [k]
127
Belize
75,1 [q]
128
Tunisië
74,3
129
Vanuatu
74,0
130
Kambodja
73,6
131
Kenia
73,6
132
Egipte
71,4
133
Madagaskar
70,7
134
Djiboeti
70,3 [j]
135
Algerië
69,9
136
Tanzanië
69,4
137
Guatemala
69,1
137
Nigerië
69,1
139
Laos
68,7
140
Zambië
68,0
141
Kameroen
67,9
142
Angola
67,4
143
Demokratiese Republiek van die Kongo
67,2
144
Uganda
66,8
145
Rwanda
64,9
146
Malawi
64,1
147
Indië
61,0
148
Soedan
60,9 [aa]
149
Eritrea
60,5 [j]
150
Burundi
59,3
151
Ghana
57,9
152
Papoea-Nieu-Guinee
57,3
153
Comore
56,8 [j]
154
Haïti
54,8 [j]
155
Jemen
54.1 [l]
156
Togo
53,2
157
Marokko
52,3
158
Mauritanië
51,2
159
Oos-Timor
50,1 [ab]
160
Pakistan
49,9
161
Ivoorkus
48,7
162
Sentraal-Afrikaanse Republiek
48,6
162
Nepal
48,6
164
Bhoetan
47,0 [v]
164
Bangladesj
47,5
166
Guinee-Bissau
44,8 [j]
167
Gambië
42,5
168
Senegal
39,3
169
Mosambiek
38,7
170
Ethiopië
35,9
171
Sierra Leone
34,8
172
Benin
34,7
173
Guinee
29,5
174
Niger
28,7
175
Tsjad
25,7
176
Mali
24,0
177
Burkina Faso
23,6
Geletterdheid gebaseer op geografie en ekonomie
wysig
Ontwikkelende lande
76.6
Mins ontwikkelde lande
53.9
Arabiese state
70.3
Oos-Asië en die Stille Oseaan
90.7
Latyns-Amerika en die Karibiese eilande
90.3
Suid-Asië
59.5
Afrika suid van die Sahara
60.3
Sentraal- en Oos-Europa en die CIS
99.0
--
OECD
99.0
Hoë-inkomste OECD
99.0
Hoë menslike ontwikkeling
99.0
Medium menslike ontwikkeling
78.0
Lae menslike ontwikkeling
54.4
--
Hoë inkomste
99.0
Middel inkomste
89.9
Lae inkomste
60.2
--
Wêreld
78.6
[ lower-alpha 1] Verenigde Nasies Ontwikkelingsprogram Menslike ontwikkelingsverslag 2007/2008 Tabel 1.
[ lower-alpha 2] Tabelle in sigbladformaat kan hier gevind word.
[ lower-alpha 3] Data verwys na nasionale geletterdheidberamings vanaf sensusse of ondersoeke gedoen tussen 1995 en 2005, tensy anders gespesifiseer. A.g.v verskille in metodologie en tydelikheid van onderliggende data, moet vergelykings oor tyd en tussen lande met versigtigheid aangepak word. Vir meer inligting sien [1] Geargiveer 29 September 2019 op Wayback Machine .
[ lower-alpha 4] Om die HDI te bepaal, is 'n waarde van 99,0% gebruik.
[ lower-alpha 5] UNICEF 2004.
[ lower-alpha 6] UNESCO Instituut vir statistiekberamings gebaseer op hulle Globale ouderdom-spesifieke model vir geletterdheidprojeksies, April 2007.
[ lower-alpha 7] By die afwesigheid van onlangse data, is beramings van UNESCO Instituut vir Statistieke 2003, gebaseer op verouderde sensus of ondersoekinligting, gebruik en behoort met versigtigheid geïnterpreteer te word: Bahamas 95,8, Barbados 99,7, Comoros 56,8, Djiboeti 70.3, Eritrea 60.5, Fidji 94,4, Gambia 42,5, Guinea-Bissau 44,8, Guyana 99,0, Haïti 54,8, Hongkong, China (SAR) 94.6, Hongarye 99,4, Libanon 88,3, Pole 99,8 en Oesbekistan 99,4.
[ lower-alpha 8] Data is vanaf nasionale bronne verkry.
[ lower-alpha 9] Data is vanaf Sekretariaat van die Karibiese Gemeenskap, gebaseer op nasionale bronne.
[ lower-alpha 10] Data verwys slegs na 18 van die 25 state van die land.
[ lower-alpha 11] Data verwys slegs na Noord-Soedan.
[ lower-alpha 12] VNOP 2006.
Verwysingfout: <ref>
tags exist for a group named "lower-alpha", but no corresponding <references group="lower-alpha"/>
tag was found