Noorse kolonies
Wikimedia lysartikel
Byna alle eertydse Noorse kolonies is deur Denemarke oorgeneem, maar Noorweë besit steeds 'n aantal oorsese gebiede.
Noorse kolonies
wysigEuropa
wysig- Faroëreilande (1100 - 1814, nou Deens)
- Ysland (1260 - 1814, tot 1918 Deens)
- Svalbard (1920 - hede)
- Jan Mayen (1925 - hede)
Noord-Amerika
wysig- Groenland (1260 - 1814, nou Deens)
- Eirik Raudes Land (Oos-Groenland, 1932-1933)
Kortstondige kolonies wat nou deel vorm van oostelike Kanada:
Antarktika (Territoria)
wysig(onbewoon)
- Bouvet-eiland (1929 - hede)
- Peter I-Eiland (1929 - hede)
- Koningin Maudland (1939 - hede)
Koloniale ryke |
---|
Amerikaans • Australies • Belgies • Brits • Deens • Duits • Engels • Frans • Habsburgs • Italiaans • Japannees • Koers • Nederlands • Nieu-Seelands • Noors • Ottomaans • Portugees • Russies • Spaans • Suid-Afrikaans • Sweeds |