Orlando Brown (akteur)
Amerikaanse akteur
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Orlando Brown (gebore 4 Desember 1987) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Major Payne (1995) en Thirteen (2003), en in die televisiereekse Safe Harbor (1999) en That's So Raven (2003).
Orlando Brown | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1995–2016, 2018–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1995: Major Payne
- 2003: Thirteen
- 2015: Where Have All the Fathers Gone
- 2016: Smoke Filled Lungs
- 2018: Bloody Hands
Televisiereekse
wysig- 1996: Waynehead
- 1999: Safe Harbor
- 2002: Fillmore!
- 2003: That's So Raven
- 2010: The End.
Televisierolprente
wysig- 2003: Maniac Magee
- 2003: Eddie's Million Dollar Cook-Off
- 2005: Totally Suite New Year's Eve
Video's
wysig- 2003: Disney Channel Circle of Stars: Circle of Life
- 2004: That's So Raven: Supernaturally Stylish
- 2004: Disney Channel Hits: Take 1
- 2004: That's So Raven Soundtrack: Bonus DVD
- 2005: That's So Raven: Disguise the Limit
- 2005: Disney Channel Holiday
- 2005: That's So Raven: Raven's House Party
- 2005: Disneymania in Concert
- 2005: Phil of the Future: Gadgets & Gizmos
- 2006: That's So Raven: Raven's Makeover Madness
- 2007: That's So Suite Life of Hannah Montana
- 2011: Orlando Brown: Hero
- 2016: Orlando Brown: Fuck My Fame