Polyprionidae is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is slegs een genus met ongeveer 2 - 3 spesies in hierdie familie. Slegs een van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Polyprionidae
Polyprion americanus.
Vanuit plaat 66 van Oceanic Ichthyology deur George Brown Goode en Tarleton Hoffman Bean, gepubliseer in 1896.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Polyprionidae
Genera

Sien teks vir genera en spesies.

Agtergrond

wysig

Visse van hierdie familie het 'n langwerpige vorm en die lyf en kop is met klein skubbetjies bedek. Op die operkulum is daar 'n kenmerkende horisontale rif wat eindig in 'n kort, skerp punt. Die familie leef in water van 40 tot 650 m diepte op rotsbodems of naby skeepswrakke.

Genus

wysig

Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Polyprion

Sien ook

wysig
  NODES