Putrajaya (Maleis: Wilayah Persekutuan Putrajaya, Jawi: ڤوتراجاي) is sedert 19 Oktober 1995 die regeringsetel van Maleisië en lê suidelik van die hoofstad Kuala Lumpur in die Federale Distrik (Maleis: Wilayah Persekutuan Putrajaya). Die stad het 'n bevolking van 67 964 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 49 km².

Putrajaya
Wilayah Persekutuan Putrajaya
ڤوتراجاي

Vlag Wapen
Kaart
 Land Vlag van Maleisië Maleisië
 Deelstaat Wilayah Persekutuan
 Koördinate 02°55′N 101°40′E / 2.917°N 101.667°O / 2.917; 101.667
 Gestig op 19 Oktober 1995
 Oppervlakte:  
 - Totaal 49 vk km
 Hoogte bo seevlak 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 67 964[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1 387/vk km
 Tydsone UTC +8 (MST)
 Burgemeester Samsudin Osman
 Amptelike Webwerf ppj.gov.my

Verwysings

wysig
  1. "Laporan Kiraan Permulaan 2010" (in Engels). Jabatan Perangkaan Malaysia. p. 27. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Maart 2012. Besoek op 25 Januarie 2012.
  NODES
languages 1
os 2
web 1