'n Radiostasie is 'n instelling wat radiouitsendings versorg. Hierdie uitsendings behels die draadlose eenrigtingkommunikasie na 'n gehoor van luisteraars.

Reinard Ludick, 'n voormalige radionuusleser in die ateljee van die Kaapse radiostasie Kfm.

Suid-Afrika se vernaamste radiostasies

wysig
Stasie Sein Gebied Taal
5FM
567 CapeTalk
94.5 Kfm
94.7 Highveld Stereo
99.2 YFM
Algoa FM (Radio Algoa)
Bosvield Sterio Afr
BRFM (The Border Drive)
Capricorn FM
Channel Africa
Classic 102.7
East Coast Radio (ECR)
Good Hope FM
Groot FM (vroeër Radio Rippel) Afr
Heart 104.9 FM (P4 CT 104.9)
Ikwekwezi FM
Jacaranda 94.2 Eng/Afr
KAYA FM 95.9
KFM Afr
Lesedi FM
MPowerFM
METRO FM
MOTSWEDING FM
Munghana Lonene FM
North West FM
OFM
Radio 2000
RADIOKANSEL / RADIO PULPIT
Radio Sonder Grense (RSG) Afr
SAfm
Talk Radio 702
Ukhozi FM
Umhlobo Wenene FM
Hosa Radio
YoYoRadio

Gemeenskapstasies

wysig
Stasie Sein Gebied Taal
Gagasi 99.5FM
LIGWALAGWALA FM
Lotus FM
Phalaphala FM
Pretoria FM Afr
Radio Rosestad Bloemfontein Afr
THOBELA FM
tru fm
Suidkaap FM (SFM) Afr
YoYoRadio
Radio Overberg FM FM Overberg Afr/Eng

Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig
  NODES
Intern 1
iOS 10
languages 1
os 14