Sirte
Sirte, Sirt of Surt (Arabies: سرت, Frans: Syrte) is 'n stad in Libië, omtrent halfpad tussen Tripoli en Benghazi. Die stad is bekend as die geboorteplek van Moeammar al-Ghaddafi.
Sirte سرت Sirt Surt | |
---|---|
Koördinate: 31°12′N 16°36′O / 31.200°N 16.600°O | |
Land | Libië |
Hoogte | 28 m (92 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 135 451 |