Skrywer
Iemand wat geskrewe werke skep
Die term skrywer of outeur verwys na enige iemand wat 'n geskrewe werk skep, alhoewel die woord gewoonlik gebruik word om te verwys na professionele skrywers, of mense wat geskrewe werke in verskillende vorms geskryf het. Bekwame skrywers gebruik taal om idees en beelde in geskrewe vorm weer te gee, hetsy fiksie of nie-fiksie.
'n Skrywer kan sy werk in verskeie vorms produseer, waaronder poësie en prosa. Gespesialiseerde skrywers kan bekend staan as digters, komponiste, toneelskrywers, joernaliste, draaiboekskrywers, ens., afhangende van die gebied waarin hulle spesialiseer.
Die werke van skrywers dra gewoonlik by tot die kulturele inhoud van 'n samelewing.
Sien ook
wysig- Lys van outeurs
- Kopiereg / Outeursreg
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Writers. |
Sien skrywer in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
- Writers' Guild of Great Britain
- The Writer's Network - Advies, informasie en hulpmiddels vir Suid-Afrikaanse skrywers
- Litnet Geargiveer 7 Februarie 2010 op Wayback Machine
- Woes.co.za, 'n gratis publiseringsplatform Geargiveer 11 Junie 2009 op Wayback Machine