Susan Backlinie
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Susan Backlinie (gebore 1 September 1946 - 11 Mei 2024) was 'n Amerikaanse aktrise.
Susan Backlinie | |
Geboortenaam | Susan Jane Swindall |
---|---|
Geboorte | 1 September 1946 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1973–1981 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sy is bekend vir haar rol as Chrissie Watkins, die eerste slagoffer van 'n haaiaanval in Steven Spielberg se 1975-film Jaws.[1][2][3] Sy is ook bekend vir Day of the Animals (1977), 1941 (1979), en The Great Muppet Caper (1981).
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1975: Jaws
- 1975: The Grizzly & the Treasure
- 1976: A Stranger in My Forest
- 1977: Day of the Animals
- 1979: 1941
- 1981: The Great Muppet Caper
Televisierolprente
wysig- 1982: Catalina C-Lab
Video's
wysig- 2006: Something Was Out There
Verwysings
wysig- ↑ "Susan Backlinie Biography". IMDb. Besoek op 29 November 2013.
- ↑ Russo, Tom (4 Augustus 2012). "'Jaws': Shark tale still has plenty of bite". The Boston Globe (in Engels (VSA)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2012. Besoek op 13 Mei 2024.
- ↑ Slor, Zhanna (7 September 2023). "'Jaws' Actress Susan Backlinie Says She Felt Like 'Shark Bait' Filming Iconic Scene". ReMIND Magazine (in Engels (VSA)). Besoek op 13 Mei 2024.