The Sense of an Ending (Barnes-roman)

The Sense of an Ending is 'n roman deur die Britse skrywer Julian Barnes wat die eerste keer in 2011 gepubliseer is. Dit is die wenner van daardie jaar se Booker-prys. Die titel van Barnes se roman is geleen by die literêre kritikus Frank Kermode, wat dit self gebruik het vir sy boek The Sense of an Ending: Studies in the Theory of Fiction (1967).

The Sense of an Ending
SkrywerJulian Barnes
OmslagontwerperSuzanne Dean
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
TaalEngels
GenreRoman
UitgewerJonathan Cape (VK)
Alfred A. Knopf (VSA)
Uitgegee2011
MediumDruk (gebind & sagteband)
Bladsye163
ISBN978-0-224-09415-3
  NODES