Tristan en Isolde

Middeleeuse romanse vertel in talle variasies

Die verhaal van Tristan en Isolde, saam met dié van die Graal of dié van koning Arthur en sy Tafelronde, is een van die onderwerpe wat gereeld in die verhalende literatuur van die Europese Middeleeue gebruik is. Talle digters uit verskillende volksletterkundes - veral in Frankryk en Duitsland - het hul digterlike vaardighede getoets in die skepping van hierdie opwindende materiaal.

Tristan en Isolde speel 'n bordspeletjie aan boord van 'n skip terwyl hulle die liefdesdrankie drink (Middeleeuse miniatuur 1470).

Sien ook

wysig
  NODES
Done 1