Tsjoewasjiërs
- Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Tsjoewasjies.
Die Tsjoewasjiërs (Tsjoewasjies: чӑваш, [t͡ɕəˈʋaʂ]; Russies: чуваши, [t͡ɕʊˈvaʂɨ]) is 'n Turkse etniese groep inheems aan die outonome republiek Tsjoewasjië in Rusland. Hulle praat Tsjoewasjies, 'n Turkse taal, as moedertaal en Russies as tweede taal. In teenstelling met die ander Turkse volke in Rusland wat hoofsaaklik Islamities is, is die meeste Tsjoewasjiërs aanhangers van die Oosters-Ortodokse Kerk.
Tsjoewasjiërs | |
---|---|
Totale bevolking: | ca. 1,5 miljoen |
Belangrike bevolkings in: | Rusland 1 435 872[1] Kasakstan 22 305[2] |
Taal: | Tsjoewasjies, Russies |
Geloofsoortuiging: | Oosters-Ortodokse Kerk |
Verwante etniese groepe: | Ander Turkse volke soos Azerbeidjanners, Basjkiriërs, Gagaoesiërs, Karakalpakke, Kasakke, Kirgisiërs, Oeigoere, Oesbeke, Tartare, Turke en Turkmene; Russe |
Tsjoewasjiërs vorm die vyfde grootste etniese groep in Rusland en maak sowat 1,1% van dié land se bevolking volgens die sensus van 2010 uit. Die meeste Tsjoewasjiërs leef in die outonome republiek Tsjoewasjië (Rusland), gevolg deur ander voormalige lande van die Sowjetunie.
Verwysings
wysig- ↑ "НАЦИОНАЛЬНЫЙ СОСТАВ НАСЕЛЕНИЯ" (XLS). Perepis2002.ru (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Januarie 2020. Besoek op 9 Februarie 2016.
- ↑ "Демоскоп Weekly – Приложение. Справочник статистических показателей". Demoscope.ru (in Russies). 21 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Junie 2011. Besoek op 9 Februarie 2016.
- ↑ (en) "Всеукраїнський перепис населення 2001 - English version - Results - Nationality and citizenship - The distribution of the population by nationality and mother tongue - Selection:". 2001.ukrcensus.gov.ua.
- ↑ (en) "Ethnic minorities" (PDF). Besoek op 21 Oktober 2009.[dooie skakel]
- ↑ "Демоскоп Weekly – Приложение. Справочник статистических показателей". Demoscope.ru (in Russies). 21 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2012. Besoek op 9 Februarie 2016.
- ↑ "НАЦИОНАЛЬНЫЙ СОСТАВ НАСЕЛЕНИЯ РЕСПУБЛИКИ БЕЛАРУСЬ (ETHNIC COMPOSITION OF POPULATION OF THE REPUBLIC OF BELARUS)" (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2009. Besoek op 21 Oktober 2009.
- ↑ "Демоскоп Weekly – Приложение. Справочник статистических показателей". Demoscope.ru (in Russies). 21 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Mei 2020. Besoek op 9 Februarie 2016.
- ↑ "Демографические тенденции, формирование наций и межэтнические отношения в Киргизии". Demoscope.ru (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2020. Besoek op 9 Februarie 2016.
- ↑ "Демоскоп Weekly – Приложение. Справочник статистических показателей". Demoscope.ru (in Russies). 21 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 November 2019. Besoek op 9 Februarie 2016.
- ↑ (lv) [1] Geargiveer 7 Julie 2012 op Wayback Machine
- ↑ "Демоскоп Weekly – Приложение. Справочник статистических показателей". Demoscope.ru (in Russies). 21 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Augustus 2011. Besoek op 9 Februarie 2016.
- ↑ (ru) "RAHVASTIK RAHVUSE, SOO JA ELUKOHA JÄRGI, 31. DETSEMBER 2011". pub.stat.ee.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Tsjoewasjiërs.
- (en) "Chuvash". Encyclopædia Britannica. Besoek op 25 Januarie 2019.