Württemberg-Hohenzollern

Württemberg-Hohenzollern
Landsvlag Landswapen
(Besonderhede) (Besonderhede)
Basiese gegewens
Hoofstad: Tübingen
Stigting: 18 Mei 1947
Oppervlak: 10 406 km²
Bevolking: 1 200 000
Bevolkingsdigtheid: 115,3 inwoners / km²
Volkslied: (Landeshymne) geen
Politiek
Eerste Minister: Gebhard Müller (CDU)
Regerende partye: CDU, FDP/DVP en SPD
Setels in die parlement (Landtag)
(60 setels):
CDU 32
SPD 12
DVP 11
KPD 5
Laaste verkiesing: 18 Mei 1947
Volgende verkiesing: geen
Parlamentêre verteenwoordiging
Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): 3
Kaart

Württemberg-Hohenzollern is 'n voormalige deelstaat van Duitsland in die sentrum van die huidige Baden-Württemberg. Die deelstaat is ná die Tweede Wêreldoorlog op 19 September 1945 in die Franse besettingsone gestig. Die hoofstad was Tübingen. Die eerste en enigste verkiesing het op 18 Mei 1947 plaasgevind en die Eerste Minister was Gebhard Müller. Op 25 April 1952 het die deelstaat Baden-Württemberg uit die drie lande Baden, Württemberg-Baden en Württemberg-Hohenzollern ontstaan.

Lande op die gebied van die huidige deelstaat Baden-Württemberg ná die Tweede Wêreldoorlog.
Deelstate van Duitsland

Baden-Württemberg | Beiere | Berlyn | Brandenburg | Bremen | Hamburg | Hesse | Mecklenburg-Voorpommere | Nedersakse | Noordryn-Wesfale | Rynland-Palts | Saarland | Sakse | Sakse-Anhalt | Sleeswyk-Holstein | Thüringen

Voormalige deelstate
Baden | Wes-Berlyn (de facto) | Württemberg-Baden | Württemberg-Hohenzollern

  NODES
languages 1