Wulpe
Die Wulpe (Numenius) is 'n genus van voëls in die familie van strandlopers en snippe (Scolopacidae). Die genus omvat 8 spesies.[1] Hulle word gekenmerk aan hul gevlekte bruin vere en lang, dun, afwaarts geboë snawels.
Numenius | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Numenius Brisson, 1760
|
Spesies | |
Sinonieme | |
|