Desember
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Desember | Desembermaande |
- Hulp:IPA: [diˈsem(b)ər]
-
(lêer)
- دَِیسَِمْبِرْ , دِیسَِمْبِرْ; meervoud: دَِیسَِمْبِرْمَانْدِی , دِیسَِمْبِرْمَانْدِی
- Désember, meervoud: Désembermaande
- De•sem•ber
- Die twaalfde maand van die Gregoriaanse jaar, met 31 dae.
- Die naam Desember kom van die Latynse woord 'decem' vir "tien" (dit was oorspronklik die tiende maand van die jaar, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is).
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Desember.