Taalgebied waar Skots gepraat word.
Enkelvoud Meervoud
  Skots     —  
Skots
(taal) 'n Germaanse taal wat tradisioneel hoofsaaklik in Skotland se laerliggende dele gepraat word.
ISO 639-1: -
ISO/DIS 639-3: sco
SIL: SCO
  Vertalings:   
Engels: Scots(en)
Nederlands: Schots(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Skots     Skotse        
Van, betreffende die Skotte; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Skotland.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Skots.
  NODES