agter
Voorsetsel |
---|
agter |
- ag•ter
- Verder weg (vanaf die spreker gesien).
- Aan die agterkant van iets of iemand.
- Later in rangorde.
- Die son gaan skuil agter die wolke.
- Piet parkeer sy motor agter die winkel. Bob sit die hele dag agter sy rekenaar.
- PSV is agter Ajax en Feyenoord in die eredivisie.
Vertalings: agter | |||
---|---|---|---|