Byvoeglike naamwoord
ander
an•der
  1. Nie dieselfde nie.
  2. Verskillend; vreemd.
  3. Die orige; res.
  1. Die broek het 'n ander kleur as die trui.
  2. Kies 'n ander een. Gaan trek 'n ander hemp aan.
  3. Waar is jou ander maatjies?
  Vertalings:    ander
Engels: other(en), another(en)
Nederlands: ander(nl)
Enkelvoud Meervoud
  ander     ander, andere  
Nie dieselfde nie; verskil van; die orige.
Die ander is mooier.
  Vertalings:    ander
Engels: other(en)
Nederlands: ander(nl)
  NODES