Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   bang     bang     bangs    
Vergrotend   banger     bangers  
Oortreffend   bangste    
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  die bangste        
Intensiewe vorm
doodbang, doodsbang, haasbang, hondbang, lambang, vrekbang, yskoudbang
Hulp:IPA: [bɑŋ]
    
(lêer)
بَڠْ , meervoud: بَڠِی
stellend: predikatief: بَڠْ , attributief: بَڠْ , partitief: بَڠْسْ
vergrotend: بَڠِرْ , partitief: بَڠِرْسْ
oortreffend: بَڠْسْتِی
Bevrees, met angs vervul.


«Beter bang Jan as dooie Jan.»
Beter te versigtig as onverskillig te wees.
«Bang soos 'n bok vir 'n skoot hael.»
Baie bang wees.
  Vertalings:    bang
Duits: ängstlich(de), bange(de)
Engels: afraid(en), timid(en)
Frans: peureux(fr)
Indonesies: takut(id)
Nederlands: bang (nl)
Noors: redd(no)
Sweeds: rädd(sv)
Turks: korkak(tr), ürkek(tr), cesaretsiz(tr), cebin(tr)
Enkelvoud Meervoud
  bang     bange  
(Slaams:) die oproep tot die salaa (gebed) deur die bilal.
adhaan
  Vertalings:    bang
Albanees: ezan(sq)
Arabies: أذان (adhaan) (ar)
Bosnies: ezan(bs)
Bulgaars: езан(bg) (ezan)
Duits: Adhan(de)
Engels: adhan(en)
Japannees: アザーン(ja) (azān)
Oerdoe: اذان(ur) (azaan)
Persies (Wes-): اذان(fa) (azaan)
Russies: азан(ru) (azan)
Turks: ezan(tr)


Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   bang  
Verboë   bange  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
bangen
Partitief   bangs  
(Vlaams:)
bang
Vergrotend
Onverboë   banger  
Verboë   bangere  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
bangeren
Partitief   bangers  
(Vlaams:)
banger
Oortreffend
Onverboë   bangst  
Verboë   bangste  
(Vlaams voor klinkers en "h":)
bangsten
Bywoord
Oortreffend   het bangst(e)  
(Vlaams:)
het bangst
Verouderde verbuigings: bang (verbuiging)
IPA:
Nederlands:
stellend: onverboë: [bɑŋ], verboë: [ˈbɑŋə], partitief: [bɑŋs]
vergrotend: onverboë: [ˈbɑŋər], verboë: [ˈbɑŋərə], partitief: [ˈbɑŋərs]
oortreffend: onverboë: [bɑŋst], verboë: [ˈbɑŋstə]
bywoordelik: oortreffend: [ədˈbɑŋst(ə)]
Belgies:
stellend: onverboë: [bɑŋ], verboë: [ˈbɑŋə], (voor klinkers en "h":) [ˈbɑŋən]
vergrotend: onverboë: [ˈbɑŋəʀ], verboë: [ˈbɑŋəʀə], (voor klinkers en "h":) [ˈbɑŋəʀən]
oortreffend: onverboë: [bɑŋst], verboë: [ˈbɑŋstə], (voor klinkers en "h":) [ˈbɑŋstən]
bywoordelik: oortreffend: [ədˈbɑŋst]
Bang
  NODES
Done 2