Goue bedeltjies
Enkelvoud Meervoud
  bedel     bedels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bedeltjie     bedeltjies  
Sedert 1348 as bedelde (verlede tyd van bedelen) in Middelnederlands opgeteken. Frekwentatief van bidden (bid).[1]
    
(lêer)
be•del
  1. Sjabloon:juweliersware Hangertjie van 'n juweel
  1. Om 'n goeie afwerking te kry, gaan ek weer daaroor met 'n merker en voeg 'n paar dekoratiewe elemente soos knoppies, bedels of paillette by.[2]
 
Man wat bedel
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bedel 
Verlede Tyd  ek   het gebedel        
Vir aalmoese, soos geld, kos, en ander goeters aan vreemdes vra
  1. ‘n Kaapstadse man is in die landdroshof skuldig bevind aan dieremishandeling, en aanranding nadat hy hondjies gebruik het om vir geld te bedel.[3]
Bedelary
  NODES